Baie geluk Gerrit ... Hê 'n wonderlike jaar!!
Ek sal nooit daai eerste race vergeet wat ons saam gedoen het nie (Induna, meer as 2 jaar terug)... die 40 jarige man (jy!) met die elbow-guards wat teen die klimme verby my jaag, dan weer my beurt om teen die downhills verby te kom... dit was ook die einde daarvan! Sedertdien inspireer jy met jou durf, daai "stoute" uitdrukking in jou oë as jy iets doen waarvoor jou waarborg LANKAL verval het, daai seldsame kere as jy in die bosse beland (en ek het al een of twee van hulle saam met jou beleef nie waar nie!!). Dankie vir jou entoesiasme. http://www.thefreedictionary.com/enthusiasm My gunsteling: "Religious fanaticism". Dis juis DIT wat ons het wat D&D aan die gang te hou! DeeKayotic From: [email protected] [mailto:[EMAIL PROTECTED] On Behalf Of Gerrit van Niekerk Sent: Thursday, September 04, 2008 09:27 To: [email protected] Subject: [DarknDirty] Re: Baie geluk met jou verjaardag oupa gerrit! Dankie! Dit is nou eers 91 Oktaan - ek het dit vooraf uitgewerk :) On Thu, Sep 4, 2008 at 9:01 AM, Jacques Booysen <[EMAIL PROTECTED]> wrote: Baie geluk oupa gerrit!, Is ons span naam dan nog steeds 91 Oktaan of 92? On Thu, Sep 4, 2008 at 7:57 AM, Carine Reyneke <[EMAIL PROTECTED]> wrote: bly altyd so cool !!!! This email and all content are subject to the following disclaimer: http://content.momentum.co.za/content/legal/disclaimer_email.htm --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [EMAIL PROTECTED] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
