*Stay Alert!!! Ride together- Be informed!!! and it seems ... ride with as little stuff and oldest cellphone...* ** *From:* Anelle Vorster *Sent:* Monday, January 19, 2009 1:45 PM *To:* Thursia Hardenberg *Subject:* FYI met die fietsry
Andries Kingsley is Saterdagoggend op die dienspad langs die treinspoor wat onder deur die N1 gaan (vanaf Irene na Doornkloof) aangeval (deur twee mans) oppad huis toe na ons MTB gery het. Hy is gelukkig ongedeerd, maar hulle het sy hydration pack met sy selfoon gesteel. Net voor die insident het twee hardlopers verby hom gekom. Dit is glo dieselfde plek waar 'n vrou verlede week in die nek met 'n mes gesteek is (Beeld). Ek sou waardeer as jy net vir die ander hardlopers en MTBers by die klub kan waarsku van die hotspot. Ek wil nie graag die mense negatief maak nie, maar ek dink rerig dat ons as klub (met meer as 700 lede) veiligheid in die omgewing, asook die patetiese diens soos die van Lyttelton Polisiestasie (wat Andries gekry het) moet aanspreek. Dalk iets saam met die Polisie/Weermag doen om die area 'skoner' te maak van al die sluipslapers. As ons as gemeenskap (en klub) nie betrokke gaan raak nie, gaan dit net erger raak. --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
