1. Een kind maak jou 'n ouer, twee maak jou 'n skeidsregter. * * *2. 'n Huwelik is 'n verhouding waarin een mens altyd reg is, en die ander een is die man.* * * *3. Hulle sê ons moet ons belasting met 'n glimlag betaal. Ek het dit probeer, maar hulle wou geld hê.* * * *4. 'n Kind groei op sy vinnigste, die 1ste maand nadat jy vir hom nuwe skoolklere gekoop het.* * * *5. Luiheid is net die gewoonte om te rus voor jy moeg is.* * * *6. Ek en my vrou het 'n ooreenkoms. Ek erken ek is verkeerd, en sy stem altyd saam.* * * *7. Mense wat nie vir hulleself kan lag nie, los hierdie plig vir ander.* * * *8. Hulle noem dit ons Moedertaal, want vaders kry selde kans om iets te sê. *
--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
