See reply from Marco, If Constable Ontong takes over I will be very happy, as
he is a nice guy and does not take any nonsense either.
Helen
----- Original Message -----
From: marco nel
To: helen swart
Sent: Wednesday, October 28, 2009 3:19 PM
Hi Helen
Baie dankie. Ek was telefonies ingelig dat ek verplaas is. Ek wil vir jou
ook baie dankie se vir al jou hulp en bystand in my twee jaar wat ek by
Woodstock gewerk het. Ek moet erken dat dit nie altyd maklik was nie maar ek
het my werk baie geniet en gaan julle almal baie mis.
Konstabel Ontong het my ingelig dat hy by my oorneem as die sektor
bevelvoerder. Ek moet se dat Ontong is een van die beste polisie beamptes
waarmee ek nog saam gewerk het. Ek weet dat julle baie tevrede met hom sal
wees.
Marco Nel
Marco Nel
--------------------------------------------------------------------------------
No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.423 / Virus Database: 270.14.34/2463 - Release Date: 10/27/09
15:50:00
--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "The
Observatory Neighbourhood watch" group.
To post to this group, send email to [email protected]
To unsubscribe from this group, send email to [email protected]
For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/obsnw?hl=en
-~----------~----~----~----~------~----~------~--~---