Ek het ingeskryf vir Clarens se resies die 17de April, maar was nog nie vantevore daar nie. Enige raad waar om oor te slaap die vrydag aand voor die resies? Gastehuis, kamp of enige iets, solank dit nie te ver van die begin / eindstreep af is nie.
Dankie Rudi -- You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected]. To unsubscribe from this group, send email to [email protected]. For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/darkanddirty?hl=en.
