Probeer http://www.countryroads.co.za/view.php?cid=1849
Ek ken die eienaars persoonlik en kan hulle aanbeveel. 2010/4/5 rudi haarhoff <[email protected]> > Ek het ingeskryf vir Clarens se resies die 17de April, maar was nog nie > vantevore daar nie. Enige raad waar om oor te slaap die vrydag aand voor > die resies? Gastehuis, kamp of enige iets, solank dit nie te ver van die > begin / eindstreep af is nie. > > Dankie > > Rudi > > -- You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected]. To unsubscribe from this group, send email to [email protected]. For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/darkanddirty?hl=en.
