Saterdag was daar 20 MTB ryers; ten minste aan die begin. Later het party die N1 loop bygesit, ander die Wildtuin loop en party sommer altwee. By die 4x4 baan het Ewoud so bietjie teenspoed opgetel, maar hy is alweer lus om te kom ry. Nou ja, tot hy daardie plaas gekoop het, het dit aan my behoort :)
That's why we have to spend some time there; so that everyone can learn to ride drop-offs! This coming Saturday we want to get a bit of training in for Mabalingwe, so here's the route: Oos by die treinspoor tot by die Baviaanspoort pad en dan Klipkoppie anders-om as twee weke gelede. Terug na die Molotopad, Afdraandefontein kloksgewys om en terug huis toe. As julle reken dis nie genoeg nie, kan ons 'n draai ry deur die Kameeldrif kleinhoewes Suid van die treinspoor en selfs die single-track langs die N1; praat maar net. The roadies decided to start at 6h30 until the end of winter and to make it simple, the MTB'ers are going to do the same. Saturday, May 9: MTB and road: 6h30 Kollonade, 6h45 N1/Moloto rd. Sondag, 10 Mei: Padfiets: 6h30 Kollonade, 6h45 Moloto pad. Reguit Cullinan toe en terug. Hope to see some D&D friends on Saturday. (You're also welcome on Sunday, of course!). -- Gerrit van Niekerk GP van Niekerk Ondernemings BK Roosstraat 211, Meyerspark, 0184, South Africa Tel: +27(12)8036501 Fax SA: 086 537 4131 Cell: +27(73)6891370 Email: [email protected], [email protected], [email protected] Web: http://www.gpvno.co.za --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
