Van Anton af: Lyk vir my die koue hou maar die padfiets manne en dames in die bed .Sondag was ons net n paar ryers maar het die weerstasie en om die dam geniet .lyk vir ons of Andy n ernstige "affinity " het vir die Bruce groep agter om die dam .
Van Gawie oor die MTB: Daar was ses ryers, die weer was goed en daar was geen ongevalle nie. Mari en Japie het in die week ge-oefen en Mari kry dit nou reg om die styl bult uit te ry; geluk Mari. Lionel is blykbaar in die hospitaal met ‘n rugprobleem. Saturday, June 27: MTB 6h30 Kolonnade, 6h45 N1/Moloto rd. Sondag, 21 Junie: Pad: 6h30 Vanaf Mc Donalds. Kolonnade -met die Bakwena na Harties -koffie by die Wimpy en terug met v/d Hoff - deur die plotte - begraafplaas -mountainview - mayville - distansie ongeveer 110 km . MTB events: July 11 Blitz, Pelindaba http://www.ugeevents.co.za/events.html -- Gerrit van Niekerk GP van Niekerk Ondernemings BK Roosstraat 211, Meyerspark, 0184, South Africa Tel: +27(12)8036501 Fax SA: 086 537 4131 Cell: +27(73)6891370 Email: [email protected], [email protected], [email protected] Web: http://www.gpvno.co.za --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
