Verlede week het daar toe net 10 MTBers opgedaag; die ander was seker
bang vir die reën. En met reg ook; aan die einde van die (verkorte)
rit het dit gesous met fyn haelkorreltjies in die reën. Met eish, ja!

Hierdie week gaan daar 'n klomp mense by Mabalingwe wees; ek ook.
Hopelik sal ten minste Gawie en Jannie (as klein Willem hom nie te
veel wakker hou nie) daar wees. Julle moet maar self op die roete
besluit.

Saturday, May 16:
MTB 6h30 Kolonnade, 6h45 N1/Moloto rd.
Road: 6h30 Kolonnade,  ROOIWAL

Sunday, May 17:
Road: 6h30 Kolonnade to KWAMALANGHU and directly back.

-- 
Gerrit van Niekerk
GP van Niekerk Ondernemings BK
Roosstraat 211, Meyerspark, 0184, South Africa
Tel: +27(12)8036501 Fax SA: 086 537 4131
Cell: +27(73)6891370
Email: [email protected], [email protected], [email protected]
Web: http://www.gpvno.co.za

--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~
You received this message because you are subscribed to the Google Groups 
"DarkAndDirty" group.
To post to this group, send email to [email protected]
To unsubscribe from this group, send email to 
[email protected]
For more options, visit this group at 
http://groups.google.com/group/DarkAndDirty?hl=en
-~----------~----~----~----~------~----~------~--~---

Reply via email to