Ek skryf in afrikaans want ek is MOERIG!

Vrydagaand stel Insp. Nel my in kennis dat Roots toestermming van die
munisipaliteit ontvang het om harde musiek (buitelug) te speel van
20:00 tot 24:00. Saterdag-aand dieselfde!

Ek sal persoonlik navraag doen by die munispaliteit en ondersoek
instel om uit te vind op grond waarvan hierdie aansoek toegestaan en
goedgekeur is. GEEN KENNISGEWING IS AAN MY GERIG VIR HIERDIE
GELEENTHEID NIE. Met ander woorde Observatory-inwoners moes eenvoudig
net boet vir hierdie gebeurtenis.

Ek sou eerder hierdie naweek elders wou wees waar daar STILTE is!
Ongelukkig het die munispailteit my gladnie in ag geneem nie.

Tot later...

Michael Muller
Miltonstraat 24, Observatory.
021 447 2736
082 589 3240
--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~


You received this message because you are subscribed to the Google Groups "The 
Observatory Neighbourhood watch" group.

To post to this group, send email to [email protected]
To unsubscribe from this group, send email to [email protected]
For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/obsnw?hl=en
-~----------~----~----~----~------~----~------~--~---

Reply via email to