Geagte Michael, Dit is 'n plesier om Afrikaans te lees. My vraag is dieselfde. Hoekom was u nie in kennis gestel nie? Blykbaar, sal daar 'n verskoning wees, maar dit is nie goed genoeg nie. Dit klink vir my asof die verkoop van alkohol is meer belangerik as die gemak van inwoners in die buurt. Groete, Brian Gray.
On Jan 31, 10:29 pm, Michael Muller <[email protected]> wrote: > Ek skryf in afrikaans want ek is MOERIG! > > Vrydagaand stel Insp. Nel my in kennis dat Roots toestermming van die > munisipaliteit ontvang het om harde musiek (buitelug) te speel van > 20:00 tot 24:00. Saterdag-aand dieselfde! > > Ek sal persoonlik navraag doen by die munispaliteit en ondersoek > instel om uit te vind op grond waarvan hierdie aansoek toegestaan en > goedgekeur is. GEEN KENNISGEWING IS AAN MY GERIG VIR HIERDIE > GELEENTHEID NIE. Met ander woorde Observatory-inwoners moes eenvoudig > net boet vir hierdie gebeurtenis. > > Ek sou eerder hierdie naweek elders wou wees waar daar STILTE is! > Ongelukkig het die munispailteit my gladnie in ag geneem nie. > > Tot later... > > Michael Muller > Miltonstraat 24, Observatory. > 021 447 2736 > 082 589 3240 --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "The Observatory Neighbourhood watch" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/obsnw?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
