The real question is: What is the police doing to catch the criminals? To "investigate whether the incidents are connected" is absolutely useless unless they have already arrested someone. How can we get decent information out of the police? How can we assist them? How can we put pressure on them to do SOMETHING?
2009/9/9 Brendon & Michelle Hutchinson <[email protected]>: > This is really really bad. And what scares me is that we ride through some > of these areas. Do you think we are at risk on Thursday night rides or do > you think we have sufficient numbers? > > Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! > > ________________________________ > From: Hardy > Date: Wed, 9 Sep 2009 09:49:02 +0200 > To: PEAK mailing list<[email protected]> > Subject: [DarknDirty] Fwd: FW: Down and Dirty Mountain Bike Race > > > > > Vier bergfietsryers is in twee afsonderlike voorvalle voor en tydens ’n > wedren in Centurion by Pretoria van hul fietse beroof. > > Mnr. Fritz Pienaar, organiseerder van die Nissan Down and > Dirty-bergfietswedren wat Saterdagoggend in Irene, Centurion, plaasgevind > het, het gesê dié twee voorvalle het sowat 6?km uit mekaar plaasgevind. > > Dié wedren is in beboste dele van Irene gehou. Pienaar het gesê hulle het > probeer om gevaarlike dele uit te skakel en gehoop die groot getal > deelnemers – sowat 2?000 – skrik misdadigers af. > > Volgens Pienaar het twee vriende vroeg die oggend, voordat die wedren begin > het, op hul eie naby die wedrenroete gery. > > “Drie mans met onderskeidelik ’n panga, ’n mes en ’n gebreekte bottel het > uit die bosse gespring en die mans gedwing om hul fietse te oorhandig,” het > hy gesê. “Die slagoffers het ons toe by ’n waterpunt gewaarsku daar is mense > wat fietsryers beroof.” > > ’n Paar uur later is ’n man en ’n vrou, die agterste twee ryers in die > 30?km-wedren, beroof. > > Twee mans het onderskeidelik met ’n mes en ’n koevoet uit die bosse gespring > en hulle gedwing om die fietse vir hulle te gee. > > Dié voorval het gebeur in die tyd wat die bestuurders van die voertuig wat > agter die agterste deelnemers gery het, omgeruil het. Dit was sowat 6?km van > die eindpunt af. > > Kapt. Colette Weilbach, polisiewoordvoerder, het gesê die moontlikheid word > ondersoek dat dieselfde groep misdadigers vir albei voorvalle > verantwoordelik is. > > Pienaar het gesê dit is die eerste keer waarvan hy bewus is dat fietsryers > tydens ’n wedren beroof word. > > Volgens Pienaar was daar die afgelope maand verskeie voorvalle in Irene waar > fietsryers óf aangeval óf beroof is. > > Verskeie fietsryers het in Januarie vanjaar ook onder misdadigers > deurgeloop. > > Mev. Mathilda Barnard (39) is op 7 Januarie bebloed en bewusteloos in ’n > veld in dié omgewing langs haar fiets gekry nadat sy in die nek gesteek is. > > Nog minstens drie ryers is in die maand ná dié voorval op dieselfde roete > langs die N1-hoofweg naby die Bothalaan-afrit aangeval en beroof. > > - Beeld > > > > > > > > > -- Gerrit van Niekerk GP van Niekerk Ondernemings BK Roosstraat 211, Meyerspark, 0184, South Africa Tel: +27(12)8036501 Fax SA: 086 537 4131 Cell: +27(73)6891370 Email: [email protected], [email protected], [email protected] Web: http://www.gpvno.co.za --~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~ You received this message because you are subscribed to the Google Groups "DarkAndDirty" group. To post to this group, send email to [email protected] To unsubscribe from this group, send email to [email protected] For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/darkanddirty?hl=en -~----------~----~----~----~------~----~------~--~---
