AMEN BROTHER

 

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On 
Behalf Of Hardy
Sent: Wednesday, September 09, 2009 10:26
To: [email protected]
Subject: [DarknDirty] Re: Fwd: FW: Down and Dirty Mountain Bike Race

 

My feeling is these jackings are oppuntistic and based on regular traffic / 
training rides. (luckily there is not too much mtb traffic at night)... often a 
gang operating in an area until caught/scared off into another area.... so we 
have to try to be informed about the current tactics.

 

Yes of course we are at risk.. this unfortunately is south africa... 

 

We keep rotating our routes (no pattern) and keep the bunch together does help 
minimise the risk,

 

We have been fortunate to only have one attempted incident in the past 4,5years 
of D&D... and that is why some of us can get so annoyed when folks don't adhere 
to the protocol that keeps the group together and looks out for each other...

 

Other than that we continue to live/ride on prayers :-)

 

 

 



 

2009/9/9 Brendon & Michelle Hutchinson <[email protected]>

This is really really bad. And what scares me is that we ride through some of 
these areas. Do you think we are at risk on Thursday night rides or do you 
think we have sufficient numbers? 

Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

________________________________

From: Hardy 
Date: Wed, 9 Sep 2009 09:49:02 +0200
To: PEAK mailing list<[email protected]>
Subject: [DarknDirty] Fwd: FW: Down and Dirty Mountain Bike Race

 


 

Vier bergfietsryers is in twee afsonderlike voorvalle voor en tydens 'n wedren 
in Centurion by Pretoria van hul fietse beroof.

Mnr. Fritz Pienaar, organiseerder van die Nissan Down and Dirty-bergfietswedren 
wat Saterdagoggend in Irene, Centurion, plaasgevind het, het gesê dié twee 
voorvalle het sowat 6?km uit mekaar plaasgevind.

Dié wedren is in beboste dele van Irene gehou. Pienaar het gesê hulle het 
probeer om gevaarlike dele uit te skakel en gehoop die groot getal deelnemers - 
sowat 2?000 - skrik misdadigers af.

Volgens Pienaar het twee vriende vroeg die oggend, voordat die wedren begin 
het, op hul eie naby die wedrenroete gery.

"Drie mans met onderskeidelik 'n panga, 'n mes en 'n gebreekte bottel het uit 
die bosse gespring en die mans gedwing om hul fietse te oorhandig," het hy 
gesê. "Die slagoffers het ons toe by 'n waterpunt gewaarsku daar is mense wat 
fietsryers beroof."

'n Paar uur later is 'n man en 'n vrou, die agterste twee ryers in die 
30?km-wedren, beroof.

Twee mans het onderskeidelik met 'n mes en 'n koevoet uit die bosse gespring en 
hulle gedwing om die fietse vir hulle te gee.

Dié voorval het gebeur in die tyd wat die bestuurders van die voertuig wat 
agter die agterste deelnemers gery het, omgeruil het. Dit was sowat 6?km van 
die eindpunt af.

Kapt. Colette Weilbach, polisiewoordvoerder, het gesê die moontlikheid word 
ondersoek dat dieselfde groep misdadigers vir albei voorvalle verantwoordelik 
is.

Pienaar het gesê dit is die eerste keer waarvan hy bewus is dat fietsryers 
tydens 'n wedren beroof word.

Volgens Pienaar was daar die afgelope maand verskeie voorvalle in Irene waar 
fietsryers óf aangeval óf beroof is.

Verskeie fietsryers het in Januarie vanjaar ook onder misdadigers deurgeloop.

Mev. Mathilda Barnard (39) is op 7 Januarie bebloed en bewusteloos in 'n veld 
in dié omgewing langs haar fiets gekry nadat sy in die nek gesteek is.

Nog minstens drie ryers is in die maand ná dié voorval op dieselfde roete langs 
die N1-hoofweg naby die Bothalaan-afrit aangeval en beroof.

- Beeld

 

 





</div


**********************************************************************
This email and all content are subject to the following disclaimer:
http://content.momentum.co.za/content/legal/disclaimer_email.htm
 **********************************************************************


--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~
You received this message because you are subscribed to the Google Groups 
"DarkAndDirty" group.
To post to this group, send email to [email protected]
To unsubscribe from this group, send email to 
[email protected]
For more options, visit this group at 
http://groups.google.com/group/darkanddirty?hl=en
-~----------~----~----~----~------~----~------~--~---

Reply via email to